Vir ’n paar jaar het die eens prikkelprins van die Afrikaanse musiekverhoog, Bobby van Jaarsveld, van die toneel verdwyn. Net geharde Afrikaanse feesgangers kon hom af en toe op feesverhoë beleef.